Straatligkinders

Gedagte Vir Die Dag


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Het jy al ooit gewonder wat gaan aan daar onder
Al die maskers wat die wêreld daagliks dra
Dit fassineer my altyd wanneer ek vinger wys
Na mense as ek self 'n masker dra

Dink aan wat jy doen
En dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan

Halwe waarheid is net so goed soos 'n leuen
Moenie alles glo wat jy hoor nie
Jesus Jy wil ons vashou
Al draai ons soms ons rug op Jou
Jy bly hier en veg vir ons

Dink aan wat jy doen
En dink aan wat jy sê
Dink aan wie jy is
En dink aan

Dink aan wat jy doen
En dink aan wat jy sê
En dink aan wie jy is
En dink aan

The most viewed

Straatligkinders songs in July