S1 Worship

Geen Ander Naam


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Jesus, U's my herder. U's my vrede
U is hoog verhewe
Jesus, U's regverdig en U vergewe
U hoor my skuld-gebede

Aan U kom toe al die lof en ere Heer
Ons verlossing deur Jesus Christus ons Heer

Daar's geen ander Naam
Voor wie ek sal buig
Daar's geen ander Naam
Oor wie ek sal getuig
Daar's geen ander Naam
Voor wie ek al buig, as Jesus

Jesus, U's my herder. U's my vrede
U is hoog verhewe
Jesus, U's regverdig en U vergewe
U hoor my skuld-gebede

Aan U kom toe al die lof en ere Heer
Ons verlossing deur Jesus Christus ons Heer

Daar's geen ander Naam
Voor wie ek sal buig
Daar's geen ander Naam
Oor wie ek sal getuig
Daar's geen ander Naam
Voor wie ek al buig, as Jesus

U liefde is genoeg, help my om te sien
Waar ek U kan eer, waar ek U kan dien
Heer en soek na meer, meer van U o Heer
Heer en soek na meer, meer van U o Heer

U liefde is genoeg, help my om te sien
Waar ek U kan eer, waar ek U kan dien
Heer en soek na meer, meer van U o Heer
Heer en soek na meer, meer van U

Daar's geen ander Naam
Voor wie ek sal buig
Daar's geen ander Naam
Oor wie ek sal getuig
Daar's geen ander Naam
Voor wie ek al buig, as Jesus
As Jesus
As Jesus


Writer/s: S1 Worship