
Glo Nou
Soms word jou moed gebreek
Jy voel verraai, die lewe draai
Dis nodig om stil te word
Gee nog 'n kans
Ja glo nou
Glo in Hom
Hy's die Een wat weet
Daar's 'n tyd
'n Regte plek
Vertrou op Hom en sien
Hoekom
Al wat ons weet is hoe
Ons voel dat daar berge voor is
Tree vir tree, een op 'n keer
Ons gee dit nooit verniet nie
Want ons glo nou
Glo in Hom
Hy's die Een wat weet
Daar's 'n tyd
'n Regte plek
Vertrou op Hom en sien
Ja glo nou
Glo in Hom
Hy's die Een wat weet
Daar's 'n tyd
'n Regte plek
Vertrou op Hom en sien
Ek gee my hele lewe net vir U (My hele lewe net vir U)
Dankie Heer dat U ons nooit teleurstel nie
Want ons glo nou
Glo in Hom
Hy's die Een wat weet
Daar's 'n tyd
'n Regte plek
Vertrou op Hom en sien
Ja ons glo nou
Glo in Hom
Hy's die Een wat weet
Daar's 'n tyd
'n Regte plek
Vertrou op Hom en sien
Glo nou
Glo in Hom
Hy's die Een wat weet
Daar's 'n tyd
'n Regte plek
Vertrou op Hom en sien
Hoekom