Imagine

God Van Wonders


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Minder van myself, meer van U
Ek staan hier met 'n hart wat brand
Ek staan hier met 'n hart wat soek na U

En ek lê alles neer
Ek gee alles weer vir U
Ek staan hier met 'n hart wat roep
Ek staan hier met 'n hart wat roep na U

Alles in my bemin U
Alles in my bemin U
Alles in my bemin U, Heer

God van wonders, U is hier
God van liefde, ons buig neer
Ons soek U meer

God van ons harte, U genees
U is al wat ons begeer
Ons soek U meer

Minder van myself, meer van U
Ek staan hier met 'n hart wat brand
Ek staan hier met 'n hart wat soek na U

Ek lê alles neer
Ek gee alles weer vir U
Ek staan hier met 'n hart wat roep
Ek staan hier met 'n hart wat roep na U

Alles in my bemin U
Alles in my bemin U, Heer

God van wonders, U is hier
God van liefde, ons buig neer (Ons buig neer)
Ons soek U meer (Ons soek U meer)

God van ons harte, U genees (U genees)
U is al wat ons begeer
Ons soek U meer

Alles in my bemin U
Alles in my bemin U, Heer

God van wonders, U is hier
God van liefde, ons buig neer
Ons soek U meer (Hoor ons harte)

God van ons harte, U genees (U genees)
U is al wat ons begeer
Ons soek U meer