Leza Liversage

In Die Skadu

Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

In die skadu van die Allerhoogste wil ek bly
Wil ek bly

Hou my veilig in U hand
Op U bly ek vertrou
My toevlug en my vesting sterk, hier wil ek bly
Hier wil ek bly

O, wil ek bly

Hou my veilig in U hand
Op U bly ek vertrou
My toevlug en my vesting sterk, hier wil ek bly
Hier wil ek bly

Lewe
Vrede
Liefde spoel oor my

Lewe en
Vrede
Liefde spoel oor my

Lewe
Vrede
Liefde spoel oor my

Lewe
Vrede
Liefde spoel oor my
Waarheen wil ek bly