
In Sy Oë
Hy is die een wat vrede bring
Hy is die een met liefde in Sy oë
In Sy oë
Hy is die een wat lewe bring
Deur die kruis is ek vergewe in Sy oë
In Sy oë
Sy genade troon is oop vir my
En ek kan kom met vrymoedigheid
Met arms uitgestrek na my
Sê Hy, ja My kind, jy is vry
Jy is vry
Ek is die een wat dankbaar sing
Ek is die een wat neerbuig voor Sy troon
Voor Sy troon
Ek is die een wat dankbaar sing
Vir ewig wil ek kyk in Sy oë
In Sy oë
Sy Vader arms is oop vir my
En ek kan kom met vrymoedigheid
Met arms uitgestrek na my
Sê Hy, ja My kind, jy is vry
Jy is vry
Onvoorwaardelik
Diep geliefd is ek
En onvoorwaardelik
Diep geliefd in Sy oë
In Sy oë