
Kieriekapkoning Van Kakamas
Ek kan draadtrek, ek kan mielierol, my pa het my geleer
Ek doen dit in die privaat, ja, dit is nie rêrig seer
Kierie sal ek kap, onder die te wil jags
Hier op die plaas in Kakamas
Ek's die kieriekapkoning
Van Kakamas
My ma het my vermaan dat ek blind gaan word
As ek elke dag pluk, al is dit ook net kort
Maar kierie sal ek kap net tot ek bril moet dra
Moenie vir my voorskryf of te veel vrae vra
Ek's die kieriekapkoning
Van Kakamas
Baie style het ek my eie gemaak
Dit was my roeping, ja, dit was my taak
My gunstelinge is die stywe nekbreker
Is daar 'n skou dan wen ek 'n beker
Ek's die kieriekapkoning
Van Kakamas
Uit die aard van die saak moet niemand weet
Wat met my kort of wat met my skeet
Ek kap daai kierie in die geheim
En dit is my saak, ja, dit is my game
Ek's die kieriekapkoning
Van Kakamas
Eendag egter kon ek nie meer hou
Sit agter die muur, daar waar hulle bou
Die buurman se dogter, mooiste in die land
Vang my toe daar met my tril in die hand
Ek's die kieriekapkoning
Van Kakamas
Ons verhouding het net daar skipbreuk gelei
Nooit weer het ons gesels of gevry
En al het ek mooi om vergifnis gepleit
Was vertroue gebreek en my tyd was uit
Ek's die kieriekapkoning
Van Kakamas
Volgende stap is my eie beskoor
Kap maar my kierie of trek aan my ore
Al voel ek die seer hier aan my skurwe bas
Ek bly die kieriekapkoning van Kakamas
Ek's die kieriekapkoning
Van Kakamas
Ek's die kieriekapkoning
Van Kakamas