Virander

Kind Van God


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Hy vee elke traan af, Hy't my sonde vergeef
Hy spreek heilig, ek is heilig
Hy's my pa, ek's Sy kind
Hy ruil vrees vir vreugde
Hoop geanker
In vertroue

Hart van vlees
Kind van God
Ek's geliefde
Ek's gesalfde, ek's meer as genoeg

Hart van vlees
Kind van God
Ek's geliefde
Ek's gesalfde, ek's meer as genoeg
Meer as genoeg

U vee elke traan af, U't my sonde vergeef
U spreek heilig, ek is heilig
U's my pa, ek's U kind
U ruil vrees vir vreugde
Hoop geanker
In vertroue

Hart van vlees
Kind van God
Ek's geliefde
Ek's gesalfde, ek's meer as genoeg

Hart van vlees
Kind van God
Ek's geliefde
Ek's gesalfde, ek's meer as genoeg
Meer as genoeg

Hart van vlees
Kind van God
Ek's geliefde
Ek's gesalfde, ek's meer as genoeg

Hart van vlees
Kind van God
Ek's geliefde
Ek's gesalfde, ek's meer as genoeg
Meer as genoeg