Jannie Pelser

Kom Lewe Voluit


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Kom lewe voluit
Kom leef vir vandag
Gee God jou toekoms
Gee Hom als wat nog op jou wag

Onthou dat jou Vader
Jou laste sal dra
Bid en verwag dat
Hy doen wat jy vra

Lewe jy ook voluit vriend
God gee jou dit onverdiend
Deur Sy groot versoeningswerk,
Breek Hy die dood, bou Hy Sy kerk

Lewe jy ook voluit vriend
God gee jou dit onverdiend
Hy hou jou vas
Hy bly by jou
Hy is getrou

Ja lewe voluit
Dis wat God verwag
Gryp na die lewe
Vertrou Jesus voluit vandag

Vêr bo jou verwagting
Bo wat jy kan vra
God doen steeds wonders
Vir wie daarom vra

Lewe jy ook voluit vriend
God gee jou dit onverdiend
Deur Sy groot versoeningswerk
Breek Hy die dood, bou Hy Sy kerk

Lewe jy ook voluit vriend
God gee jou dit onverdiend
Hy hou jou vas
Hy bly by jou
Hy is getrou

Lewe jy ook voluit vriend
God gee jou dit onverdiend
Deur Sy groot versoeningswerk
Breek Hy die dood, bou Hy Sy kerk

Lewe jy ook voluit vriend
God gee jou dit onverdiend
Hy hou jou vas
Hy bly by jou
Hy is getrou