Esti

Kom Na My Toe

Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Ek weet die nag is donker
En dit maak jou somtyds bang
Gedagtes van die dinge
Wat jy dink jou dalk kan vang
Maar somtyds help dit sommer net
Om dit vir Een te sê
Liefling hoor jy
Kom na My toe
Liefling hoor jy
Kom na My toe

Kom na My toe wanneer jy 'n ware Vriend wil hê
Of as jy voel jy wil 'n bietjie van My liefde hê
Kom na My toe as jy dink niemand hoor ooit wat jy sê
Liefling hoor jy
Kom na My toe
Liefling hoor jy
Kom na My toe

Die werêld hou aan draai
Soms verraai hy jou
En weet jy nie verseker
Of jy iemand kan vertrou
Maar by My is jy veilig
Want My hart behoort aan jou
Liefling hoor jy
Kom na My toe
Liefling hoor jy
Kom na My toe

Kom na My toe wanneer jy 'n ware Vriend wil hê
Of as jy voel jy wil 'n bietjie van My liefde hê
Kom na My toe as jy dink niemand hoor ooit wat jy sê
Liefling hoor jy
Kom na My toe
Liefling hoor jy
Kom na My toe

O, altyd moet jy weet
Ek sal jou nie laat gaan nie
Ek los My hart se deur oop
Jy is verewig
Welkom hier by My