Brandpunt

Kom Nader


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Wie op Hom wag
Kom nader
Wie op Hom hoop
Kom nader

Verhef nou jou stem
Verheerlik Hom
Lig op jou hande
Gee nou oor
Buig in aanbidding
En roep Sy naam

Elkeen wat dors is
Kom nader
Elkeen wat honger
Kom nader

Elkeen wat moeg is
Kom nader
Elkeen wat seer het
Kom nader

Verhef nou jou stem
Verheerlik Hom
Lig op jou hande
Gee nou oor
Buig in aanbidding
En roep Sy naam

Jesus, Seun van God
Jesus, Seun van God
Jesus, Seun van God

Jesus, Seun van God
Jesus, Seun van God
Jesus, Seun van God

Jesus, Seun van God
Jesus, Seun van God
Jesus, Seun van God