Kom ons jubel almal saam
Kom ons jubel almal saam, kom ons spring en dans
En prys Sy naam
Verlustig ons in die Here saam, kom ons loof
Sy grote naam
Kind en groot mens, man en vrou
Dis Hy wat Sy belofte hou
Jy kan God maar aan Sy woord vashou
Jubel almal, man en vrou
Ek lewe
Volgens die woord
Vergeet dit
Ek bly nie stil
Kom ons jubel almal saam, kom ons spring en dans
En prys Sy naam
Verlustig ons in die Here saam, kom ons loof
Sy grote naam
Aangenaam my broer is jy
In Jesus sal ons, ons verbly
Hy maak ons van die sonde vry
Jy my vriend en ek is bly