![Shofarband Shofarband](https://is3-ssl.mzstatic.com/image/thumb/Music118/v4/bc/ea/eb/bceaebaa-bf35-3c05-2271-023c66c9b644/pr_source.png/100x100cc.webp)
Koning Van My Hart
As ek eendag voor U staan
Laat dit wees net tot U eer
In die ryk wat nooit vergaan
Laat my voete die weg vind
Waarop U genade lei
Waartoe U my wil verbind
Opgestane Heer
U wat triomfeer
Kom en heers hier binne my
Opgestane Heer
U wat triomfeer
Kom en heers hier binne my
Koning van my hart
Kom en lei my deur U Gees
Redder van my siel
Ek wil vir ewig by U wees
As ek eendag voor U staan
Laat dit wees net tot U eer
In die ryk wat nooit vergaan
Laat my voete die weg vind
Waarop U genade lei
Waartoe U my wil verbind
Opgestane Heer
U wat triomfeer
Kom en heers hier binne my
Opgestane Heer
U wat triomfeer
Kom en heers hier binne my
Koning van my hart
Kom en lei my deur U Gees
Redder van my siel
Ek wil vir ewig by U wees
Koning van my hart
Kom en lei my deur U Gees
Redder van my siel
Ek wil vir ewig by U wees
Ek wil vir ewig by U wees
Ek wil vir ewig by U wees
Ek wil vir ewig by U wees
Ek wil vir ewig by U wees
Ek wil vir ewig by U wees
U is die Koning van my hart
U is die Koning van my hart