
Koning Van My Hart
Koning van my hart
Koning van my lewe
U wil ek bemin
U lof besing vir ewig
Want U het my bevry
My sondeskuld vergewe
Koning van my lewe
Koning van my hart
Koning van my hart (Koning van my hart)
Koning van my lewe
U wil ek bemin (U wil ek bemin)
U lof besing vir ewig
Want U het my bevry (U het my bevry)
My sondeskuld vergewe
Koning van my lewe
Koning van my hart
En U het my bevry (U het my bevry)
My sondeskuld vergewe
Koning van my lewe
Koning van my hart
U's die Koning van my lewe
Koning van my hart