Oase Gemeente

Kunswerk


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Here is ek U kunswerk?
Deur U hande aanmekaar geweef
Jesus kom
En maak my hart sterk
Om te lewe net soos U sou leef

Blaas oor my
Blaas oor my
Heilige Gees
Gees van lewe
Blaas oor my

Blaas in my
Blaas in my
Heilige Gees
Gees van lewe
Blaas in my

U liefde en U woord gee my hoop gee my nuwe lewe, dit wat U begin maak U klaar
Dadelik, ek's vergewe, Here ek's U kind, U is my pa, U't belowe, U sal my nooit los nie

Die Gees wat in my blaas maak my vry en vir die eerste keer kan ek met my lippe bely
U's my Koning, U's my God en U wil my gebruik
Om lewe te gee

Want U gee lewe vir my
U gee lewe vir my
U gee lewe vir my
U gee lewe vir my

(Whoa-o-o-oh, whoa-o-o-oh U sal my nooit los nie
(Whoa-o-o-oh, whoa-o-o-oh) U sal my nooit los nie
Whoa-o-o-oh, whoa-o-o-oh
Whoa-o-o-oh, whoa-o-o-oh

Here ek is U kunswerk