
Laat Die Lof
Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar
Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar
Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar
Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar
Laat die lof oor onse lippe loop
Jesus bloed het ons vrygekoop, o ho, o ho
Laat die lof oor ons lippe skree
Jesus het getriomfeer, o ho, o ho
Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar
Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar
Laat die lof oor onse lippe loop
Jesus bloed het ons vrygekoop, o ho, o ho
Laat die lof oor ons lippe skree
Jesus het getriomfeer, o ho, o ho
Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar
Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar
Die vyand is verslaan
Die Vredevors het opgestaan
Jesus
Die Oorwinnaar
Elke muur sal val
In die Naam bo elke naam
Jesus
Die Oorwinnaar
Jesus
Die Oorwinnaar
Jesus
Die Oorwinnaar