
Nagmaalslied
Die wyn is U bloed
Die brood is U liggaam
My Koning vasgespyker aan 'n kruis
U sterf vir my
Sodat ek lewe kan kry
En die volheid van wie U is in my
Daarom sing ek, heilig
Heilig
Heilig is die Koning van die konings, my Heer
U is heilig
Die wyn is U bloed
Die brood is U liggaam
My Koning vasgespyker aan 'n kruis
U sterf vir my (U sterf vir my)
Sodat ek lewe kan kry (Sodat ek lewe kan kry)
En die volheid van wie U is in my
Daarom sing ek, heilig
Heilig
Heilig is die Koning van die konings, my Heer
U is heilig
Daarom sing ek, heilig
Heilig
Heilig is die Koning van die konings, my Heer
U is heilig
Immanuel
U is God met ons
Immanuel
U is God met ons
Immanuel
U is God met ons
Immanuel
U is God met ons
Daarom sing ek, heilig
Heilig
Heilig is die Koning van die konings, my Heer
U is heilig
Daarom sing ek, heilig
Heilig