Jannie Pelser

Nuwe Dag


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Ek dank U Here
Vir 'n nuwe dag
Ek dank U Here
Vir U wondermag

U kom as mens
Verlaat U troon
Kom hier by ons
Op aarde woon

Ek dank U Here
Vir 'n nuwe dag
Ek dank U Here
Vir U wondermag

U sterf vir my
Op Golgota
U het vir my
Die straf gedra

Sing en dans almal bly
Jesus maak waarlik vry
Ons is nou losgekoop
Ons is gedoop
Prys U Sy grote naam
Almal heet nou tesaam
Hy het dit alles beloof
Hy is ons Heiland en hoof

Ek dank U Here
Vir 'n nuwe dag
Ek dank U Here
Vir U wondermag

U't opgestaan
Die dood oorwin
U gee die lewe
U gee my sin

Sing en dans almal bly
Jesus maak waarlik vry
Ons is nou losgekoop
Ons is gedoop
Prys U Sy grote naam
Almal heet nou tesaam
Hy het dit alles beloof
Hy is ons Heiland en hoof

Ek dank U Here
Vir 'n nuwe dag
Ek dank U Here
Vir U wondermag

U kom my haal
U't klaar betaal
Ek kry ook deel
Aan die bruilofsmaal

U kom my haal
U't klaar betaal
Ek kry ook deel
Aan die bruilofsmaal