Op U Alleen
Op U alleen
Vertrou ek Heer
Ek sal bly roem in U versoening aan die kruis
In elke oorwinning Heer
Sien ek dit meer en meer
My bron van krag
My vaste hoop
Is U alleen