Hillsong In Afrikaans

Ope Hemel


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Wonders en tekens kom van bo
Toe U Gees uitgestort is
Oor die oud en die jonk
In die krag van U nabyheid

Stroom nou Gees van God
Soos 'n stortvloed neer
Spoel oor ons gesang
Van U liefde Heer

Gees van God, U vuur
Brand binne my siel
Soos ek roep na U naam
Soos ek roep na U naam

Visioene van U Seun
Daar waar ek voor U staan
Liefde word geopenbaar
As ek kyk na die hemele

Stroom nou Gees van God
Soos 'n stortvloed neer
Spoel oor ons gesang
Van U liefde Heer

Gees van God, U vuur
Brand binne my siel
Soos ek roep na U naam
Soos ek roep na U naam
Soos ek roep na U naam
Soos ek roep na U naam
Jesus

O Heil'ge Gees
Brand soos 'n vuur
Brand deur my
Verswelg my

Nou hier voor U Heer
Gee ek my oor
Aan U glorie
Vir U glorie

O Heil'ge Gees
Brand soos 'n vuur
Brand deur my
Verswelg my

Nou hier voor U Heer
Gee ek my oor
Aan U glorie
Vir U glorie

Lewende water
Wilde rivier in my
Deurdrenk my in genade

Ope Hemel
Val nou neer oor my
Vernuwe in U glorie

O Heil'ge Gees
Brand soos 'n vuur
Brand deur my
Verswelg my

Nou hier voor U Heer
Gee ek my oor
Aan U glorie
Vir U glorie

O Heil'ge Gees
Brand soos 'n vuur
Brand deur my
Verswelg my

Nou hier voor U Heer
Gee ek my oor
Aan U glorie
Vir U glorie

Stroom nou Gees van God
Soos 'n stortvloed neer
Spoel oor ons gesang
Van U liefde Heer

Gees van God, U vuur
Brand binne my siel
Soos ek roep na U naam
Soos ek roep na U naam

Soos ek roep na U naam, Jesus
Soos ek roep na U naam, Jesus
Soos ek roep na U naam, Jesus
Soos ek roep na U naam, Jesus
Soos ek roep na U naam, Jesus
Soos ek roep na U naam
Jesus

The most viewed

Hillsong In Afrikaans songs in June