Die Gaskunstenaars

Ou Ryperd


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Ou ryperd
Ons ry hierdie pad tesame
Ou ryperd
So deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is
Gaan jou ou lyf lekker rus
Jy, ou ryperd
Van my

Jaag maar aan, ou maat
Die maan skyn so helder vanaand
Jaag maar aan, ou maat
My nooientjie, sy wag daar vanaand

Hoor hoe tjank die jakkals op die rivier se brug
En dra my op jou lekker ou rug
Jaag maar aan, ou maat
Want my nooientjie, sy wag daar vanaand

Jippie jippie jip
Jippie jippie jip
Ou perd
Daar is voer en rus
Jy doen jou bes, my ou perd

Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Dogter van Tant Annie op die plaas

Ou ryperd
Ons ry hierdie pad tesame
Ou ryperd
So deur die lewensbane
Wanneer jou rydag oor is
Sal jou ou lyf lekker rus
Jy, ou ryperd
Van my

Jippie jippie jip
Jippie jippie jip
Ou perd
Daar is voer en rus
Jy doen jou bes, my ou perd

Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Dogter van Tant Annie op die plaas

Jippie jippie jip
Jippie jippie jip
Ou perd
Daar is voer en rus
Jy doen jou bes, my ou perd

Dra my oor die rivier se brug
Dra my op jou lekker ou rug
Na my nooi Sannie
Dogter van Tant Annie op die plaas

Na my nooi Sannie
Die dogter van Tant Annie op die plaas

Na my nooi Sannie
Dogter van Tant Annie op die plaas