Virander

Prys Die Heer


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

En ons sal sing
Van die God wat harte wen
Van Sy liefde wat ons ken soos wat ons is

En ons sal sing
Van die God wat ons optel
Uit die donker duisternis is Hy die lig

En prys die Heer, en dans want Hy is goed
En ons gee oor want Sy liefde is genoeg
En ons sal voluit glo
En ons sal aanhou glo

En ons sal sing
Van die God wat ons deurdra
Deur ons twyfel en ons vrae is Hy die lig

En ons sal sing
Soos ons oorgee in Sy hande
En Sy liefde ons verander soos Hy is

En prys die Heer, en dans want Hy is goed
En ons gee oor want Sy liefde is genoeg
En ons sal voluit glo
En ons sal aanhou glo

En prys die Heer, en dans want Hy is goed
En ons gee oor want Sy liefde is genoeg
En prys die Heer, en dans wat Hy is goed
En ons gee oor want Sy liefde is genoeg
En ons sal voluit glo
En ons sal aanhou glo