Mervis

Psalm 121


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Ek weet U sien my
Ek weet U hoor my
Ek weet U ken my
Ek weet U hou my

Ek weet U sien my
Ek weet U hoor my
Ek weet U ken my
Ek weet U hou my

Ek rig my oë op na die berge
Waar sal my hulp dan wees?
My hulp kom van die Here
En op Hom alleen sal ek vertrou

Verwarde hart, verlore drome
Wie sal my redding wees?
'n Lig
'n Hoop
'n Lewe

Want Jesus
Ek weet dat U my sien
Ek weet dat U my hoor
U sal my antwoord

Want Jesus
Ek weet dat U my ken
Ek weet dat U my hou
Eks in U hande

Ek weet U sien my
Ek weet U hoor my
Ek weet U ken my
Ek weet U hou my

Ek weet U sien my
Ek weet U hoor my
Ek weet U ken my
Ek weet U hou my
En U hou my

Want Jesus
Ek weet dat U my sien
Ek weet dat U my hoor
U sal my antwoord
Want Jesus
Ek weet dat U my ken
Ek weet dat U my hou
Eks in U hande, Heer