Brandpunt

Soos Trane

Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Wees stil my hart
En luister, buig neer my siel
Voor die Een wat leef, ek gee myself gebroke
En elke las
Vir dié Een wat weet

Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
En mag die hart in my weer heel word, soos die balsem oor U breek

Hier binne my
Verlang ek
My wese roep
Na dié Een wat hoop, soos vuur kom brand
En reinig
Vlekkeloos
Vir dié Een wat kom

Oor U breek
Oor U breek
Oor U breek

Mag my lewe wees soos trane
Oor die voete van my Heer
En mag die hart in my weer heel word, soos die balsem oor U breek
Oor U breek