Oase Gemeente

Sterke God


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Sterke God
Wat ewig leef
Bron van krag
Here ek sal nie vrees
As U praat
Verkrummel die berge
As U praat
Raak die storms stil

Ek sal sing
Ek sal dans in U teenwoordigheid
Ek sal juig
U's my Koning, U's getrou
Ek sal sê
Die Here is my vesting sterk
Ek sal nie vrees
Ek sal nie vrees
Ek sal nie bang wees nie

Beskermer
Van Israel
U wat nooit slaap
Maar altyd oor ons wag hou
As U praat
Verkrummel die berge
As U praat
Raak die storms stil

Ek sal sing
Ek sal dans in U teenwoordigheid
Ek sal juig
U's my Koning, U's getrou
En ek sal sê
Die Here is my vesting sterk
Ek sal nie vrees
Ek sal nie vrees
Ek sal nie bang wees nie

Ek sal sing
En ek sal dans in U teenwoordigheid
En ek sal juig
Want U's my Koning, U's getrou
En ek sal sê
Die Here is my vesting sterk
Ek sal nie vrees
Ek sal nie vrees
Ek sal nie bang wees nie
Ek sal nie vrees
Ek sal nie vrees
Ek sal nie bang wees nie