
Totsiens
Die aande laat, die oggende vroeg
Soek ek jou aangesig
In die donker lig daar vêr
O is dit jy daar vuil?
Die mense gaan spot
Die mense gaan haat
Ek verseker jou nou
Dit is nog glad nie te laat nie
Te laat nie
Totsiens
Totsiens
Totsiens
Totsiens my ou lewe
Liefde
Liefde
Liefde
Kom neem my lewe oor
Kies 'n held
Kies 'n mens
Kies 'n gebroke liefde
Om jou te troos
Om jou vas te hou
As jy huil nou (Kies 'n )
As jy huil nou
Alles werk uit vir nou
Alles voel reg vir jou
Maar gee dit net tyd
Eendag sal niks meer sin maak nie (Gebroke liefde)
Meer sin maak nie
Totsiens
Totsiens
Totsiens
Totsiens my ou lewe
Liefde
Liefde
Liefde
Kom neem my lewe oor
Totsiens
Totsiens
Totsiens
Totsiens my ou lewe
Liefde
Liefde
Liefde
Kom neem my lewe oor