Maranatha Sangers

U Is Die Lig


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

U is die lig
U laat my sien
U is die brood vir my lewe
U is die water wat binne my vloei
U laat my leef
U laat my groei

Ek loof U Heer
Vir als wat U is
Ek loof U Heer, U's my Vader
Ek loof U Heer
Vir als wat U gee
Meer as wat ek kan verstaan
En daarvoor kom prys ek U naam

U is die Woord
U wil my rig
U wys my U wil vir my lewe
U skep my vrede en U gee my rus
U het my lief
Net soos ek is

Ek loof U Heer
Vir als wat U is
Ek loof U Heer, U's my Vader
Ek loof U Heer
Vir als wat U gee
Meer as wat ek kan verstaan
En daarvoor kom prys ek U naam