S1 Worship

U Is Heilig Heer


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Voor U troon kom juig ek Heer
Halleluja, klink dit weer en weer
U is heilig Heer

Aan die kruis het U gely
Dat my sondes ewig kan verdwyn
U is heilig Heer

Voor U staan ek in verwagting
Daar is soveel wat ek nog kan leer

Ek gee my lewe, my drome
Begeertes vir U. Ek's gereed Heer
Neem my, gebruik my, dat alles van
U sal getuig: U is heilig Heer

Met U bloed het U gewys
Dat ek vry is, veilig in U huis
U is heilig Heer

Naby U Heer wil ek wees
Ek bely U, Vader, Seun en Gees
U is Heilig Heer

Voor U staan ek in verwagting
Daar is soveel wat ek nog kan leer

Ek gee my lewe, my drome
Begeertes vir U. Ek's gereed Heer
Neem my, gebruik my, dat alles van
U sal getuig: U is heilig Heer

U is heilig Heer
U is heilig Heer
U is heilig Heer

Ek gee my lewe, my drome
Begeertes vir U. Ek's gereed Heer
Neem my, gebruik my, dat alles van
U sal getuig: U is heilig Heer
U is heilig Heer


Writer/s: S1 Worship