
U Is Meer Vir My
'n Rots, my Vredevors, U goedheid, guns, die dood 'n wins
'n Abba Vader God bo alles, Leeu van Juda, lam geoffer
Koning van die konings, Heer bo alle heer
Soete roos van Saron, groot beskerm Heer
En tog is U meer, meer vir my
U is soveel meer, meer vir my
Al kan ek nie beskryf
Of selfs ooit genoeg getuig
Weet ek hier in my binneste U is meer
Meer vir my
U is meer vir my
U is meer vir my
Skepper van die heelal, liefde van my siel
Vertrooster, vriend en helper, rede dat ek leef
My skuilplek, stille waters waar vandaan my hulp kom
My eerste liefde, Majesteit, die Bruidegom
En tog is U meer, meer vir my
U is soveel meer, meer vir my
Al kan ek nie beskryf
Of selfs ooit genoeg getuig
Weet ek hier in my binneste U is meer
Meer vir my
U is meer vir my
U is meer vir my
U is meer vir my
U is meer vir my