Virander

Wees Stil


Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Jy is my kind
En Ek's lief vir jou
Die storms sal kom, maar Ek het jou klaar omvou
Met die gees sal Ek jou lei
En met liefde vir jou baklei
Jou elke dag herinner
Jy behoort aan My

Wees stil
En weet
Dat Ek is in beheer
Jy kan ophou probeer
Maar om als te dra
Dit is als net te swaar
Laat gaan en vertrou
En ek is ongelooflik lief vir jou

Jy is my kind
En Ek's lief vir jou
Die storms sal kom , maar Ek het jou klaar omvou
Met die gees sal Ek jou lei
En met liefde vir jou baklei
Elke dag herinner
Jy behoort aan My

Wees stil
En weet
Dat Ek is in beheer
Jy kan ophou probeer
Maar om als te dra
Dit is als net te swaar
Laat gaan en vertrou
Ek is ongelooflik lief vir jou
Vir jou

Al draai jy jou rug
Al voel jy alleen
Ek sal jou nooit los
Maak nie saak wat dit kos
Want jy is myne
Jy is myne

Al draai jy jou rug
Al voel jy alleen
Ek sal jou nooit los
Maak nie saak wat dit kos
Want jy is myne
Jy is myne

Wees stil
En weet
Dat Ek is in beheer
Jy kan ophou probeer
Maar om als te dra
Dit is als net te swaar
Laat gaan en vertrou
Ek is ongelooflik lief vir jou