Die Gaskunstenaars

Willemien Willemien

Print songSend correction to the songSend new songfacebooktwitterwhatsapp

Willemien, Willemien, jou lelike ding
Dis oor al jou geskinner dat ek weg is by die huis
Willemien, Willemien, jou aaklige ding
Dis oor al jou geskinner dat ek kak het by die huis

Jy praat elke dag soveel dingetjies
En jy skinner fokken baie in die binnekringetjies
Jou pelle is kwaad oor die stront wat jy praat
Wag maar, ou maat, hulle gat jou nog slaat

Omie van Tonder
Hy gaan jou nog donner
Sy vrou het geloop
Want jy het stront verkoop

Van toeka se dae af
Het jy haar gepla
Nou is sy weg
Dis mos nie reg

Willemien, Willemien, jou lelike ding
Dis oor al jou geskinner dat ek weg is by die huis
Willemien, Willemien, jou aaklige ding
Dis oor al jou geskinner dat ek kak het by die huis

Jy praat elke dag soveel dingetjies
En jy skinner fokken baie in die binnekringetjies
Jou pelle is kwaad oor die stront wat jy praat
Wag maar, ou maat, hul gat jou nog slaat

Tannie van Tonder
Sy gaan jou nog donner
Haar man het gewaai
Want jy het kak gesaai

Van toeka se dae af
Het jy hom gepaai
Nou is hy moer toe
En jy voel glad nie sleg

Jy praat elke dag soveel dingetjies
En jy skinner fokken baie in die binnekringetjies
Jou pelle is kwaad oor die stront wat jy praat
Wag maar, ou maat, hulle gaan jou nog slaat

Omie van Tonder
Hy gaan jou nog donner
Sy vrou het geloop
Want jy het stront verkoop

Van toeka se dae af
Het jy gepla
Nou is sy weg
En dis mos nie reg