
Wonderlik Gemaak
Ek is pragtig en wonderlik gemaak
Met Sy liefde het Hy my aangeraak
Hy't my aanmekaar geweef
Om Sy glorie uit te leef
Ek is pragtig en wonderlik gemaak.
Voor ek nog gebore was
Het God aan my gedink
Toe het Hy alreeds geweet
My ogies sou mooi blink
Ek is pragtig en wonderlik gemaak
Met Sy liefde het Hy my aangeraak
Hy't my aanmekaar geweef
Om Sy glorie uit te leef
Ek is pragtig en wonderlik gemaak.
In die hemel het Hy my beplan
Elke deeltjie van my lyf
My lippies rooi, my hartjie mooi
En selfs my wilde kuif.
Ek is pragtig en wonderlik gemaak
Met Sy liefde het Hy my aangeraak
Hy't my aanmekaar geweef
Om Sy glorie uit te leef
Ek is pragtig en wonderlik gemaak.
I am fearfully, wonderfully made
Touched by His love in every way
He knitted me together
To live out His glory
I am fearfully, wonderfully made
Before I even had been born
I was on God's mind
By then He already knew
The way my hair would shine
I am fearfully, wonderfully made
Touched by His love in every way
He knitted me together
To live out His glory
I am fearfully, wonderfully made
In heaven He began to plan
My life, my look, my heart
My lips so red, My eyes so bright
Yes, every little part.
I am fearfully, wonderfully made
Touched by His love in every way
He knitted me together
To live out His glory
I am fearfully, wonderfully made
Writer/s: Melanie Labuschagne