JANNIE DU TOIT


Fecha de nacimiento:
13 de diciembre de 1951

Sumario
Trovapedia
Canciones compuestas por
Jannie du Toit
Cancioneros con canciones
de Jannie du Toit
__NOTOC__

Jannie du Toit (gebore Johannes Hendrik du Toit, 13 Desember 1951 in Heidelberg) is 'n bekende Afrikaanse sanger wat hom sedert 1971 besig hou met Afrikaanse musiek. Hy was lid van die sanggroep TRILOGIE van 1972 tot 1977 en begin met 'n sololoopbaan in 1979. Na voltooiing van sy leerklerkskap in die regsberoep word hy in 1981 deur prof. Chris Lamprecht by die Universiteit van Pretoria aangestel waar hy musiekblyspele skryf, onder andere in samewerking met prof Anna Neethling-Pohl. Hy werk van 1986 tot 2011 permanent saam met Christa Steyn. Hulle skryf saam en tree wêreldwyd in meer as twintig lande op. Van hulle bekendste verhoogproduksies is Blik en Snaar, Skadu's teen die muur, De kleine Man en Jannie en die Tannie. Hulle laaste volledige verhoogproduksie is BREL IN BROOKLYN saam met Laurika Rauch en Sergio Zampolli in 2010. Jannie sing liedjies soos sy eie ‘n Liedjie vir jou, Gee ons Vrede, Vlieg Hoog, Ons Twee, Volgende Winter, Madeleine van Jacques Brel en Afdraaipad. In 2011 vier hy 40 jaar van Afrikaanse musiek en sedert Christa Steyn se afsterwe in 2012 - na 'n jaarlange stryd teen kanker - werk hy veral saam met Susan Mouton (tjello), Clinton Zerf (verwerker), Coenraad Rall (klavier).


Diskografie



  • Die eggo van jou oë: 25 van sy mooiste opnames. 2015 JNS MUSIEK
  • Grenzeloos Nederlands saam met pianis Bert van den Brink - musiek van Jules de Corte 2014, JNS MUSIEK
  • Doep is nie dood nie, Musiek van Koos du Plessis uit die gelyknamige verhoogproduksie 2014, JNS MUSIEK
  • Ligjare, 2013, Verwerkings deur Clinton Zerf, met onder andere Renette Bouwer, JNS MUSIEK
  • Boerneef sing, Musiek van Ansie Loots saam met Tinarie van Wyk-Loots en Gerrit Loots, 2013 JNS MUSIEK
  • Onderweg-Konsert: lewendige opname van die verhoogproduksie met Susan Mouton en Clinton Zerf, 2012 JNS MUSIEK
  • Onderweg – 40 jaar met Afrikaanse Musiek, 2011, 2 CD's en 'n DVD, JNS MUSIEK
  • Hartsnaar, 2008, Met Christa en Douw Steyn, Mariëtte Galjaard en Werner Spies CD, JNS MUSIEK
  • Diepverlange, 2007, KOSMOS/JNS MUSIEK
  • Jannie en die Tannie - met Christa Steyn – 20 Jaar DVD, 2006, JNS MUSIEK
  • Nagkantoor – klankbaan van verhoogproduksie met ander kunstenaars, 2004, MMJ01
  • My Treffers, 2004, EMI
  • Die beste van Jannie du Toit .. so ver, 2003, EMI
  • Leeuspruit, 2002, JNS MUSIEK
  • De Kleine Man Spoorloos, 2002
  • Die Bybel Op Note, 2001, BRETTIAN
  • Geloof, Hoop En Liefde, 1999, BRETTIAN/JNS MUSIEK
  • Volgende Winter, 1996, JNS MUSIEK
  • De Kleine Man, 1994, JNS MUSIEK
  • Liedjies van vroeër (Vaarwel aan viniel), 1992, JNS MUSIEK
  • Skadu's – die musiek van Koos du Plessis – klankbaan, 1992, JNS MUSIEK
  • Palet, 1990, Langspeelplaat en CD, JNS MUSIEK/EMI
  • Drie-Uur In Die Môre, 1987, Langspeelplaat, later ook op CD, JNS MUSIEK
  • Gansdans, sy musiekblyspel 1985, TUKS/SAMRO
  • Uittreksels uit sy musiekblyspel Loeloeraai, gebaseer op die werk van CJ Langenhoven. 1983, TUKS/SAMRO
  • ‘n Liedjie vir jou, 1981, Langspeelplaat, later ook op CD, JNS MUSIEK
  • 'n Liedjie vir jou, 1980, Solus sewe, 1980, Gallo
  • Droom langs stille waters/Seisoene saam met jou, Solus sewe saam met TRILOGIE, 1976, EMI
  • Anitalief/Maanligaand Solus sewe met TRILOGIE, 1975, Gallo


Verwysings




Kyk ook



  • Lys van Suid-Afrikaanse musikante

  • Eksterne skakels



    Kategorie:Suid-Afrikaanse musici
    Kategorie:Geboortes in 1951
     El contenido de este artículo ha sido extraído de la Wikipedia en afrikáans bajo licencia Creative Commons.

     










     
    PUBLICIDAD
    PUBLICIDAD

     

    LO + EN CANCIONEROS.COM

     

    HOY DESTACAMOS
    Novedad discográfica

    el 15/09/2018

    El trovador mexicano Alejandro Filio acaba de lanzar su último disco Trova azul, un disco a guitarras y voz que hoy nos cuenta canción a canción.

    HOY EN PORTADA
    Entrevista a Litto Nebbia (I)

    por Manel Gausachs el 15/10/2018

    Litto Nebbia actuó el pasado 18 de mayo en Barcelona dentro de una pequeña gira española de cuatro conciertos en pequeños locales. Aprovechamos la ocasión para hablar con él poco antes de cumplir los 70. En esta primera entrega de la entrevista, que publicamos en dos partes, hablamos con detalle de seis de los siete discos que ha publicado en estos últimos tres años. Seis obras de géneros muy diferentes que demuestran, una vez más, que Nebbia trasciende los límites del Rock y del relato juvenil que se le adjudicó en sus inicios. En la segunda entrega, que publicaremos próximamente, hablaremos de su faceta como productor, de su nueva autobiografía Mi banda sonora y de lo cerca y lejos que está a la vez entre sí todo el mundo hispánico de la música.

     



    © 2018 CANCIONEROS.COM, CANDIAUTOR 2010 SL

    Notas legales

    Qué es cancioneros
    Aviso legal
    • Política de privacidad

    Servicios

    Contacto
    Cómo colaborar
    Criterios
    Estadísticas
    Publicidad

    Síguenos

       

     

    Acceso profesional