Aanskou


Aanskou die Vaderhart
Die misterie wat Hy in oorvloed vir ons gee
Soos diep na diepte roep
O, hoe diep is Sy verlange

Die aardshede staan langs Hom
Soos 'n kerslig teen die son
Onfeilbare Vader
Wat kan met U liefde vergelyk?

Aanskou Sy Heil'ge Seun
Die Leeu en die Lam aan ons gegee
Die Woord het mens geword
My siel ken sy Verlosser

Ter wille van die mens was Hy verlate
Verlossing is in Sy bloed
Jesus, Messias
Uit liefde Sy lewe neergelê

Dit was nie die einde
Want Hy het weer opgestaan

My siel sal sing
My siel sal sing
Hoe groot is U liefde
Hoe groot is U liefde

My siel sal sing
My siel sal sing
Hoe groot is U liefde
Hoe groot is U liefde
My siel sal sing

Aanskou ek het 'n Vriend
Die Gees se vlam wat binne in my brand
Ten alle tye my hulp
Die waarheid in my soeke

Verlig my gebroke hart, verlig my pad tot die einde van my dae

O Heil'ge Gees
U asem, Koningkryk in my
O Heil'ge Gees
Laat U werk in my ontvou

My siel sal sing
My siel sal sing
Hoe groot is U liefde
Hoe groot is U liefde

My siel sal sing
My siel sal sing
Hoe groot is U liefde
Hoe groot is U liefde

My siel sal sing
My siel sal sing
Hoe groot is U liefde
Hoe groot is U liefde
My siel sal sing

My God
Hy wat was en weer sal kom
Berei die weg
Tot ons Sy aardse werk volbring

Sien hoe Hy op die wolke kom
Verhef jou stem
Hy maak ons lied Sy troon
Aanskou die Heer ons God
Sal ons huis toe lei

Canciones más vistas de