Genoeg
Naam bo elke naam
Koning van die konings
Reddende Heer
Die vlekkelose Lam
Naam bo elke naam
Koning van die konings
Reddende Heer
Die vlekkelose Lam
U is genoeg vir my
U is genoeg vir my
U is genoeg vir my Jesus
U is genoeg vir my
U is genoeg vir my