Jesus Se Liefde
'n Liefde onvoorwaardelik het my geroep
U goedheid onbeskryflik het my kom soek, 'n
Verlore kind
Terug by die huis
Vrygemaak
Deur die kruis
'n Liefde groter as wat my hart kan begryp
Ek weet dit is oneindig te groot om te beskryf, 'n
Verlore kind
Terug by die huis
Vrygemaak
Deur die kruis
Jesus se liefde is wonderbaar, Jesus se liefde maak vry
Jesus se liefde het my hart gewen
Jesus se liefde vir my

Hoër as die hemel, dieper as die see
U trek my nader, U soek meer en meer