Hier is My Hart


O, ek voel so vry van heimwee
Vanaand is ek alleen
En rondom my is stilte
Net saggies val die reën

Ja, hier waar die wind deur die veldgras waai
Hier is my hart, hier is rus
So ver van die stad se gewoel en lawaai
Hier waar ek vreede vind

My gedagte gaan wel verder
Na jare lank verby
Gemoedsrus met die weete
Geen leemte meer en ly

Want hier waar die wind deur die veldgras waai
Hier is my hart, hier is rus
So ver van die stad se gewoel en lawaai
Hier waar ek stilte vind

Ja, hier waar die wind deur die veldgras waai
Hier heers daar vreede ower als
So ver van die stad se gewoel en lawaai
Hier is geluk vir een en al

O hier waar die wind deur die veldgras waai
Hier is my hart, hier is rus
So ver van die stad se gewoel en lawaai
Hier het ek liefde gevind

Want hier waar die wind deur die veldgrass waai
Hier is my hart, hier is rus
So ver van die stad se gewoel en lawaai
Hier waar ek stilte vind


Autor(es): Herbie van Zyl, Spence van Zyl