In Die Stryd


Whoa-o-o-o-o-o-oh
Whoa-o-o-o-o-o-oh
Whoa-o-o-o-o-o-oh
Whoa-o-o-o-o-o-oh

In die stryd en in die see is daar hoop vir my
Sal ek triomfeer
Want U is vir my, U woord my krag
Ek sal ophou bewe en op U bly wag (Whoa-o-o-o-o-o-oh)
Whoa-o-o-o-o-o-oh

In die stryd en in die see is daar hoop vir my
Sal ek triomfeer
Want U is vir my, U woord my krag
Ek sal ophou bewe en op U bly wag

Whoa-o-o-o-o-o-oh
Whoa-o-o-o-o-o-oh
Whoa-o-o-o-o-o-oh
Whoa-o-o-o-o-o-oh

So ek sal bou op U beloftes
Ek sal staan op wat U sê
Wanneer alles om my wankel
Sal ek verseker nooit bly lê

Ek sal bou op U beloftes
Ek sal staan op wat U sê
Wanneer alles om my wankel
Sal ek verseker nooit bly lê
Whoa-o-o-o-o-o-oh

Ek sal verseker nie bly lê (Whoa-o-o-o-o-o-oh)
Whoa-o-o-o-o-o-oh
Want ek staan vas op wat U sê (Whoa-o-o-o-o-o-oh)
Whoa-o-o-o-o-o-oh
Ek sal verseker nie bly lê (Whoa-o-o-o-o-o-oh)
Whoa-o-o-o-o-o-oh
Want ek staan vas op wat U sê (Whoa-o-o-o-o-o-oh)