Jesus gee krag
Waar is jou vreugde?
Voel jy belas?
Is jy vermoeid?
Jesus gee krag
Is jy eensaam?
Voel jy alleen?
Vertel dit aan Hom
Want krag sal Hy gee
Hef op jou hande
Verhef jou stem
Vra vir Jesus
Wat jy wil hê
Hy gee jou vrede
Ewige lewe
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Voel jy verlore?
Te moeg om te stry
Leun maar op Hom
Krag sal jy kry
Het jy soms vrese?
Te bang om te lag
Vertrou op Hom
Want Jesus gee krag
Hef op jou hande
Verhef jou stem
Vra vir Jesus
Wat jy wil hê
Hy gee jou vrede
Ewige lewe
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Tydens 'n siekbed
Langs 'n graf
Hou vas aan Hom
Want Jesus gee krag
Hef op jou hande
Verhef jou stem
Vra vir Jesus
Wat jy wil hê
Hy gee jou vrede
Ewige lewe
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Hef op jou hande
Verhef jou stem
Vra vir Jesus
Wat jy wil hê
Hy gee jou vrede
Ewige lewe
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag
Vir wie op Hom wag
Gee Jesus krag