Wees Stil En Weet
Wees stil en weet
Ek is die Heer
Ek spreek en wind en golwe bedaar
Ek sal ook jou getrou bewaar
Vertrou en weet
Ek is die Heer
Laat rus by My jou kommer en vrees
Vertrou en volg my Woord en Gees
Wees stil en weet
Ek is die Heer
Ek spreek en wind en golwe bedaar
Ek sal ook jou getrou bewaar
Vertrou en weet
Ek is die Heer
Laat rus by My jou kommer en vrees
Vertrou en volg my Woord en Gees