Weet Jy Dat Jesus Jou Liefhet?


Weet jy dat Jesus jou liefhet?
Weet jy dat Hy baie van jou hou?
Sommer net soos jy is want jy's kosbaar
En spesiaal vir Hom

Weet jy dat Jesus jou vriend is?
Weet jy dat Hy altyd sal hoor?
As jy Hom vra om jou te wys, hoe kosbaar
En hoe waardevol jy vir Hom is

Dankie Jesus
Dankie Jesus
Dankie Jesus
U is ook spesiaal vir my

Weet jy dat Jesus jou liefhet?
Weet jy dat Hy baie van jou hou?
Sommer net soos jy is want jy's kosbaar en
Spesiaal
Vir Hom