Lig in My
Binne my is n lig wat skyn
n Lig wat skyn vir Jesus
Binne my is n lig wat skyn
n Lig wat skyn vir Hom
Elkeen het n Lig wat skyn
n Gawe uit Sy hand
Ons talente bring Hom eer
Saai liefde in Sy land
Binne my is n lig wat skyn
n Lig wat skyn vir Jesus
Binne my is n lig wat skyn
n Lig wat skyn vir Hom
Ons is na Sy beeld geskep
Sy Woord se dit is waar
So as jy in die spieel gaan kyk
Weet jy God is daar!
Binne my is n lig wat skyn
n Lig wat skyn vir Jesus
Jesus is daai Lig in my
So laat jou Lig mooi skyn!
Writer/s: Melanie Labuschagne