God is Hier Teenwoordig


God is hier teenwoordig
Laat ons biddend nader
Hier waar ons voor Hom vergader

God is hier teenwoordig
Heilig is die Here
Buig in stilte Hom ter ere

En wie Hom roem
Wie Hom noem
Heer en Hemelvader
Kom nou almal nader

God is hier teenwoordig
Laat ons biddend nader
Hier waar ons voor Hom vergader

God is hier teenwoordig
Heilig is die Here
Buig in stilte Hom ter ere

En wie Hom roem
Wie Hom noem
Heer en Hemelvader
Kom nou almal nader

En wie Hom roem
Wie Hom noem
Heer en Hemelvader
Kom nou almal nader