Jesus Die Oorwinnaar


Waar U verskyn
Word alles nuut
Want U bevry
En gee lewe
Elke storm swyg voor die klank van U stem
Alles buig voor Koning Jesus

U is die Held
Wat vir ons veg
U baan die weg
Vir ons oorwinning
Elke vyand vlug, elke vesting val neer
Naam bo alle name, hoogste Heer

Vir ewig is U heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag is in U grote Naam
Jesus die Oorwinnaar

Die duisternis
Word lig deur U
Die duiwel is
Deur U verslaan
Dood waar is jou mag, waar het jou angel verdwyn?
Jesus leef en ek sal lewe

Die skepping kniel
In diep ontsag
Die hemel juig
Voor ons Koning
En die magte van die hel
Weet wie regeer
Naam bo alle name, hoogste Heer

Vir ewig is U heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag is in U grote Naam
Jesus die Oorwinnaar

Vir ewig is U heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag is in U grote Naam
Jesus die Oorwinnaar, Jesus

Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name
Naam bo alle name

Vir ewig is U heerskappy
U troon staan onwankelbaar
Ongeëwenaarde krag is in U grote Naam
Jesus die Oorwinnaar

Ongeëwenaarde krag is in U grote Naam
Jesus die Oorwinnaar

Jesus die Oorwinnaar
U is, Jesus die Oorwinnaar