Habakuk 3


Al sou die vyeboom nie bot nie
En daar geen druiwe aan die wingerde wees
Al sou die olyfoes misluk
En die lande geen oes lewer nie

Al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees nie, en die beeskrale
Sonder beeste wees
Nogtans sal ek in my Here jubel, sal ek juig in God my Redder

Die Here my God, gee vir my krag
Hy maak my voete soos die van 'n ribbok
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop

Die Here my God, gee vir my krag
Hy maak my voete soos die van 'n ribbok
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop

Al sou die vyeboom nie bot nie
En daar geen druiwe aan die wingerde wees
Al sou die olyfoes misluk
En die lande geen oes lewer nie

Al sou daar geen kleinvee in die kampe meer wees
En die beeskrale sonder beeste wees
Nogtans sal ek in my Here jubel, sal ek juig in God my Redder

Die Here my God, gee vir my krag
Hy maak my voete soos die van 'n ribbok
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop

Die Here my God, gee vir my krag
Hy maak my voete soos die van 'n ribbok
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop

En al sou dit donker wees hier rondom my
En dit voel of U hand verwyder is van my
Sal ek op U vertrou

Die Here my God, gee vir my krag
Hy maak my voete soos die van 'n ribbok
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop

Die Here my God, gee vir my krag
Hy maak my voete soos die van 'n ribbok
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop

Die Here my God, gee vir my krag
Hy maak my voete soos die van 'n ribbok
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop

Die Here my God, gee vir my krag
Hy maak my voete soos die van 'n ribbok
Op hoë plekke laat Hy my veilig loop

Op hoë plekke laat Hy my veilig loop