Meer Soos Jesus
Here Jesus, maak my skoon
Dat U Gees in my kan woon
Want ek het dors om naby
Aan U te kom
Elke treetjie wat ek loop
Wil ek vashou aan die hoop
Dat U binne in my werk
En my verander
Want ek wil meer
Soos Jesus wees
En ek wil doen
Wat U begeer
Sal U die werk wat U begin het in my voltooi
Sal U my elke dag verander net soos U wil
Want ek wil meer soos Jesus wees
Ja ek will meer en meer en meer soos Jesus wees
Abba Vader, ek belei
Al die sonde, binne my
En ek wil beheer dat
U bloed my nou bevry
Elke dag wat U my gee
Wil ek net vir Jesus leef
Sal U deur U Gees my lewe kom verander