Heer Omvou My
U't die lydingspad vir my kom loop
En ek is deur U bloed ook vrygekoop
Maar die werêld rondom my
Sê die sonde maak my vry
Heer omvou my as die nag
My omsluit van alle kante
En as die donker U kind weg wil lei
Heer omvou my, maak my vry
U't die lydingspad vir my kom loop
En ek is deur U bloed ook vrygekoop
Maar die werêld rondom my
Sê die sonde maak my vry
Heer omvou my as die nag
My omsluit van alle kante
As die donker U kind weg wil lei
Heer omvou my, maak my vry
Heer omvou my as die nag
My omsluit van alle kante
En as die donker U kind weg wil lei
Heer omvou my, maak my vry
Heer omvou my, maak my vry