Heilige Here


By U alleen is die woorde, wat lewe gee
By U alleen is die vrede, wat ons begeer
Ons oë is op U
Ons wag hier op U
U alleen

By U alleen word die donkerste nag verlig
By U alleen vind die soekende hart sy rus
Ons oë is op U
Ons wag hier op U
U alleen

Heilige Here, ons loof en ons eer U alleen
Wie kan met U vergelyk?
Heilige Here, vir U sal ons lewe, dié een
By wie hierdie harte sal bly
Vir wie hierdie lof sal vereis
Heilige Here
Dis U alleen

By U alleen is die antwoord op al ons vrae
By U alleen is die hoop wat ons in ons dra
Ons oë is op U
Ons wag hier op U
U alleen

Heilige Here ons loof en ons eer U alleen
Wie kan met U vergelyk?
Heilige Here, vir U sal ons lewe, dié een
By wie hierdie harte sal bly
Vir wie hierdie lofsang vereis
Heilige Here
Dis U alleen

En daar is geen ander wat eindeloos heers, dis net U
U alleen

Heilige Here, ons loof en ons eer U alleen
Wie kan met U vergelyk?
Oh, heilige Here, vir U sal ons lewe, dié een
By wie hierdie harte sal bly
Vir wie hierdie lofsang vereis
Heilige Here
Heilige Here
Heilige Here
Dis U alleen