My Hart Kniel


Here, hier uit die dieptes
Roep ek uit, ek roep na U
Luister asof ek fluister
Ek skree genade, ek roep na U

Luister mooi na my
Na die stem van my genade kreet
Heer as die boeke van sonde
Wie sal bly staan, wie sal bly leef? Maar by

U is daar genade
Daarom kniel my hart voor U
Ja by U is daar genade
Daarom kniel my hart voor U
My hart kniel voor U

Ek wag hier op die Here
My hele wese is op Hom gerig
My alles is in Sy hande
Ek sien uit na Hom meer as 'n nagwag wat wag op eerste lig, ja by

U is daar genade
Daarom kniel my hart voor U
Ja by U is daar genade
Daarom kniel my hart voor U
My hart kniel voor U

Jy kan jou toekoms in Sy hande sit
Want Hy is liefde en Hy sal jou vergewe
En elke keer sal Hy jou weer terug koop
Hy sal betaal vir jou lewe

Jy kan jou toekoms in Sy hande sit
Want Hy is liefde en Hy sal jou vergewe
En elke keer sal Hy jou weer terug koop
Hy sal betaal vir jou lewe

Ja Here by U is daar genade
Daarom kniel my hart voor U
Ja by U is daar genade
Daarom kniel my hart voor U

My hart kniel voor U
My hart kniel voor U
My hart kniel voor U
My hart kniel voor U