U's My God


Die wat wag op die redding van die Here
Vind hul rus in die skadu van die heilige God
Die almagtige
Ek sal sê die Here is my vesting
Ek sal sê die Here is my toevlug en krag

My God wie ek vertrou
U's my God
Ek vertrou U grote naam
Dié wat glo
Sal U nooit ooit beskaam
My God in wie ek glo
Op U sal ek vertrou
U's my God
Ek vertrou U grote naam
Dié wat glo
Sal U nooit ooit beskaam
My God in wie ek glo
Op U sal ek vertrou

In donker tye, as geloof en hoop getoets word
En alles wat bekend is in 'n oomblik verdwyn
Bly U getrou
En ek sal sê die Here is my vesting
Ja ek sal sê die Here is my toevlug en krag

U's my God wie ek vertrou
U's my God
Ek vertrou U grote naam
Dié wat glo
Sal U nooit ooit beskaam
My God in wie ek glo
Op U sal ek vertrou
U's my God
Ek vertrou U grote naam
Dié wat glo
Sal U nooit ooit beskaam
My God in wie ek glo
Op U sal ek vertrou

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Halleluja
My God in wie ek glo
Op U sal ek vertrou

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Halleluja
My God in wie ek glo
Op U sal ek vertrou

Halleluja
Halleluja
Halleluja
Halleluja
My God in wie ek glo
Op U sal ek vertrou

U's my God
Ek vertrou U grote naam
Dié wat glo
Sal U nooit ooit beskaam
My God in wie ek glo
Op U sal ek vertrou
U's my God
Ek vertrou U grote naam
Dié wat glo
Sal U nooit ooit beskaam
My God in wie ek glo
Op U sal ek vertrou

Op U sal ek vertrou

Op U sal ek vertrou